Verskil tussen weergawes van "Madelung-konstante"

Dubbele kategorie
(Dubbele kategorie)
Indien twee ione, 'n katioon met lading Z<sup>+</sup> en 'n anioon met lading Z<sup>-</sup> mekaar nader tot 'n afstand r, is hulle elektrostatiese energie:
 
: <math>E_c=\frac{Z^+Z^-e^2}{4\pi\epsilon_o r}</math>
 
In die kristal het 'n katioon nogtans meer as een anioon-nabuur. In die [[strukturbericht-klassifikasie|B1]]-struktuur van [[haliet]] het 'n natriumioon ses chloornabure op afstand <math>a_o/2</math> en twaalf Na-bure op afstand <math>a_o \sqrt{2}/{2 }</math> ensomeer. Hierdie feit kan in die formule met die Madelungkonstante A weergegee word.
 
: <math>E_{Madelung}=\frac{A.Z^+Z^-e^2}{4\pi\epsilon_o r}</math>
 
In die geval van die halietstruktuur geld:
 
: <math>A= 6 -\frac{12}{\sqrt{2}} + \frac{8}{\sqrt{3}} + ... \approx 1.74756</math>
 
Hierdie uitdrukking is 'n konvergerende reeks, maar dit verskillend vir elke struktuurtipe.
Die Madelung-energie verklaar 90% van die bindingsenergie van 'n suiwer ioniese kristal. Indien die binding meer kovalent of metallies word, is dit nie langer die geval nie.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
[[Kategorie:Anorganiese chemie]]
 
[[Kategorie:Anorganiese chemie]]