Verskil tussen weergawes van "Getal"

6 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
k
Wysigings deur 105.189.151.147 teruggerol na laaste weergawe deur Naudefj
(Lidkfuhjkñ)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k (Wysigings deur 105.189.151.147 teruggerol na laaste weergawe deur Naudefj)
[[Lêer:Natuurlike getalle.jpg|duimnael|261x261px|Natuurlike getalle]]
 
'n '''Getal''' is 'n aantal yuuikyofof hoeveelheid wat in 'n [[syfer]] (soos [[een|1]], [[twee|2]], [[drie|3]], [[syfer|…]]), of 'n reeks daarvan, uitgedruk word. Getalle kan ook in woorde uitgedruk word, soos [[een]], [[twee]], [[drie]],.... Getalle word gebruik om mee te tel en om somme mee uit te werk.
 
Getalle kan ook vir ander doeleindes gebruik word, soos wanneer voorwerpe gemeet word. [[Wiskunde]] is 'n manier om getalle te gebruik om meer oor die wêreld te wete te kom en om nuwe goed mee te ontwerp.