Verskil tussen weergawes van "Yahoo!"

4 166 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
Vervang bladsyinhoud met '== Verwysings == {{Verwysings|2}} == Eksterne skakels == {{CommonsKategorie-inlyn}} {{Saadjie}} {{en-vertaal|Yahoo!}} '
k (Wysigings deur 94.254.242.154 teruggerol na laaste weergawe deur Tegel)
(Vervang bladsyinhoud met '== Verwysings == {{Verwysings|2}} == Eksterne skakels == {{CommonsKategorie-inlyn}} {{Saadjie}} {{en-vertaal|Yahoo!}} ')
Etikette: blanking Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
{{Inligtingskas Maatskappy
|naam = Yahoo! Inc.
|kenteken = [[Lêer:Yahoo! logo.svg|220px]]
|tipe = Aandelemaatskappy
|stigting = Januarie 1994 (as '''Jerry and David's guide to the World Wide Web''')<br />Maart 1995 (as '''Yahoo!''')
|ligging_stad = [[Sunnyvale]], [[Kalifornië]]
|ligging_land = [[Verenigde State]]
|ligging =
|liggings =
|sleutelpersone = Maynard Webb (voorsitter van die Raad)<br />Marissa Mayer (hoof uitvoerende beampte)
|gebied_bedien = Wêreldwyd
|industrie = internet
|produkte = verskeie
|dienste =
|inkomste = $4,68 miljard<ref name="10K">{{en}} [http://www.sec.gov/Archives/edgar/data/1011006/000119312514077321/d636872d10k.htm Yahoo! Inc. Form 10-K], Securities and Exchange Commission, 28 Februarie 2014</ref> (2013)
|bedryfsinkomste = $589 miljoen<ref name="10K" /> (2013)
|netto_inkomste = $1,36 miljard<ref name="10K" /> (2013)
|getal_werknemers = 12&nbsp;200<ref name="10K" /> (Desember 2013)
|ouer =
|afdelings =
|dogtermaatskappye =
|slagspreuk =
|tuisblad = [http://www.yahoo.com ''yahoo.com'']
|ontbind =
|voetnotas =
|intl =
}}
 
'''Yahoo! Inc.''' is 'n [[Amerika]]anse multinasionale internetkorporasie met sy hoofkantoor in [[Sunnyvale]], [[Kalifornië]]. Dit is wêreldwyd bekend vir sy webportaal, die soekenjin Yahoo Soek en verwante dienste, insluitend Yahoo Directory, Yahoo Mail, Yahoo News, Yahoo Finance, Yahoo Groups, Yahoo Answers, advertensies, aanlynkartering, video-deel, fantasiesport en sy sosiale mediawebwerf. Dit is een van die gewildste kuberruimtes in Amerika.<ref>{{cite web|title=yahoo.com|url=http://www.quantcast.com/search?q=yahoo|work=Quantcast – It's your audience. We just find it.|publisher=Quantcast Corporation|accessdate=23 Mei 2012|author=Staff|year=2012}}</ref> Volgens mediaberigte het ongeveer 700 miljoen mense Yahoo se webwerwe elke maand besoek.<ref>{{cite news |title= Yahoo's latest moves baffle some |url= http://www.usatoday.com/tech/news/story/2011-11-07/yahoo-strategy/51115612/1 |accessdate=22 Julie 2012 |newspaper=USA Today |date=7 November 2011 |author=Swartz, Jon |location= Washington DC}}</ref><ref>{{cite news |title= Canada Pension Plan mulls Yahoo! buy, report says |url= http://www.cbc.ca/news/technology/story/2011/10/20/cppib-yahoo-microsoft.html |accessdate=22 Julie 2012 |newspaper=CBC News |date=20 Oktober 2011 |location=Toronto}}</ref> Yahoo beweer self dit lok "meer as die helfte van 'n miljard verbruikers elke maand in meer as 30 tale".<ref>{{cite web |title= Yahoo! |url= http://www.linkedin.com/company/yahoo|work=LinkedIn |publisher=LinkedIn |accessdate=22 Julie 2012|author=Yahoo!|year=2012}}</ref>
 
Yahoo! is in Januarie 1994 deur Jerry Yang en Dawid Filo gestig en is geïnkorporeer op 1 Maart 1995. Op 16 Julie 2012 is die voormalige uitvoerende hoof van Google, Marissa Mayer, aangewys as Yahoo! se uitvoerende hoof en voorsitter.<ref>{{cite news |title=Marissa Mayer hopes to improve user experience at Yahoo |url= http://timesofindia.indiatimes.com/tech/enterprise-it/strategy/Marissa-Mayer-hopes-to-improve-user-experience-at-Yahoo/articleshow/15015065.cms |archiveurl= http://web.archive.org/web/20120717195637/http://timesofindia.indiatimes.com/tech/enterprise-it/strategy/Marissa-Mayer-hopes-to-improve-user-experience-at-Yahoo/articleshow/15015065.cms? |archivedate=17 Julie 2012 |newspaper=The Times of India |date=17 Julie 2012 |author=Perlroth, Nicole |location=New Delhi}}</ref>
 
Volgens ComScore, het Yahoo! gedurende Julie 2013 vir [[Google]] oortref met die aantal Amerikaanse besoekers aan sy webwerwe, die eerste keer sedert Mei 2011. Dit is geskat op 196 miljoen Verenigde State besoekers, wat dus met 21 persent per jaar gestyg het.<ref>{{cite news |url=http://www.bloomberg.com/news/2013-08-22/yahoo-tops-google-in-u-s-for-web-traffic-in-july-comscore-says.html |title=Yahoo Tops Google for U.S Web Traffic in July, ComScore Says |date=22 Augustus 2013 | work=Bloomberg |first=Brian |last=Womack}}</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
Anonieme gebruiker