Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
spelling
[[Lêer:Gold Bars.jpg|duimnael|250px|Goudstawe]]
 
Die '''goudstandaard''' is 'n geldstelsel ingevolge waarvan 'n land se geldeenheid aan [[goud]] gekoppel word, [[Goue muntstuk|goudmunt]] die wettige betaalmiddel is, ander munte as pasmunt gebruik word en banknote nie opsigselfop sigself geld is nie, maar net verteenwoordigers is van 'n hoeveelheid goud. Die goud kan dan vrylik teen 'n vaste prys gekoop en verkoop word, vrylik gemunt, en in- en uitgevoer word.
 
Ingevolge die goudstandaard moes lande hulle binnelandse ekonomiese bedrywighede verslap of versnel ten einde 'n betalingsbalans met hulle handelsvennote te handhaaf. Die ideaal was dus dat elke land goedere van dieselfde waarde sou in- en uitvoer. Dit het, wanneer 'n land 'n te groot handelsoorskot gehad het, soms daartoe gelei dat die land doelbewus sy produksie moes verlaag en in baie gevalle werkloosheid moes laat toeneem.
12 714

wysigings