Verskil tussen weergawes van "Gaineswood"

34 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Robot: sjabloon by weesbladsy gevoeg; kosmetiese veranderinge
k
k (Robot: sjabloon by weesbladsy gevoeg; kosmetiese veranderinge)
{{Weesbladsy|datum=September 2017}}

[[Lêer:Gaineswood_in_October_2011_01.JPG|230px]]

'''Gaineswood'''

'''naby Demopolis, Marengo County, Alabama'''

{{vlagland|Verenigde State}}

'''Gaineswood''' is 'n plantasie- en herehuis in Demopolis, [[Alabama]] wat as een van die beduidendste voorbeelde van Greek Revival-boukuns in dié deelstaat en selfs die hele [[Verenigde State]] beskou word.<ref>Henry Wienczek en Donna M. Lucey: ''National Geographic Guide to America's Great Houses''. National Geographic Society 1999, bl. 156</ref>

Generaal Nathan Bryan Whitfield (1799-1868), 'n welvarende planter in Marengo County, het die herehuis met sy indrukwekkende buite-aansig en ryk versierde interieur self ontwerp, ofskoon hy geen formele opleiding as argitek gevolg het nie, en, ná 'n boufase van byna twee dekades, in 1861 op die vooraand van die [[Amerikaanse Burgeroorlog]] voltooi.

Die bouwerk is hoofsaaklik deur slawe verrig van wie sommige uiters bekwame timmermans en pleisteraars was. Drie verskillende style van Griekse boukuns is in die plantasiehuis toegepas: die Doriese styl vir die buitefasade, die Ioniese styl vir die interieur en die Korinthiese styl vir die sitkamer.<ref>[http://www.ruralswalabama.org/attractions/gaineswood-started-1842-completed-on-eve-of-civil-war/ ''Rural Southwest Alabama: Gaineswood at Demopolis, AL'']</ref>
13 247

wysigings