Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
→‎Hollywood: Datums, replaced: January → Januarie using AWB
Theron se ondervinding in dié uiteenlopende rolle het haar uiteindelik in staat gestel het om die veeleisende rol in die skrywer-regisseur Patty Jenkins se ''Monster'' los te slaan. Daar is aanvanklik verwag dat die rolprent nie groot aftrek by die algemene publiek sou kry nie, maar toe die toekennings begin inrol, is dié verwagting verkeerd bewys. Theron het ook in ''Head in the Clouds'' (2004), ''Aeon Flux'' ''Class Action'' (2005) en ''The Ice at the Bottom of the World'' (2006) gespeel.
 
Sy en die akteur Stuart Townsend was tussen 2001 en 2010 'n paartjie.<ref>{{en}} {{cite news|title=Charlize Theron 'rings off' after secret split with Stuart Townsend|first=Caroline|last=Graham|work=Daily Mail |location=UK|date=31 JanuaryJanuarie 2010|url=http://www.dailymail.co.uk/tvshowbiz/article-1247387/Charlize-Theron-rings-secret-split-Stuart-Townsend.html|accessdate=1 Februarie 2010|archiveurl=http://www.webcitation.org/645RVYxne|archivedate=20 Desember 2011|deadurl=no}}</ref>
 
== Belangrike prestasies ==