Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:BooysenN"

(Vandalisme teruggerol)
 
-->[[Beeld:Stop hand.svg|left|30px]] Welkom by [[Wikipedia]]. Almal word uitgenooi om konstruktief aan hierdie ensiklopedie te bou. Besoek die [[Wikipedia:Gebruikersportaal|gebruikersportaal]] en die [[Wikipedia:Geselshoekie|geselshoekie]] om meer te leer oor hoe om by te dra. Onkonstruktiewe wysigings{{#if:Kategorie:Diktators|, soos dié wat u by [[:Kategorie:Diktators]] aangebring het,}} word egter as vandalisme beskou en word so gou moontlik teruggerol. As u aanhou met hierdie gedrag kan u '''versper word sonder verdere waarskuwings'''. Moet asseblief nie weer 'n bladsy vandaliseer nie, en probeer eerder om 'n konstruktiewe bydrae tot Wikipedia te maak. [[Gebruiker:K175|K175]] ([[Gebruikerbespreking:K175|kontak]]) 18:07, 9 September 2017 (UTC)
 
: Die sperdatum van die nominasie vir verwydering van [[:Kategorie:Diktators]] was 28 April 2017. As jy dit weer nomineer, is jy welkom om so te maak. Lees asb. die vorige bespreking oor waarom dit gehou is en oor waarom die sjabloon van die kategorie verwyder is voordat jy weer sommer ander bydraers se bydraes ongedaan maak sonder om eers te bespreek. As jy aanhou met sulke gedrag sal jy vir 'n langer tydperk versper word. [[Gebruiker:K175|K175]] ([[Gebruikerbespreking:K175|kontak]]) 18:16, 9 September 2017 (UTC)
 
== Jou wysigings aan [[Wim de Villiers]] ==