Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
k
Wysigings deur Aliwal2012 teruggerol na laaste weergawe deur Naudefj
{{Inligtingskas Wêrelderfenisgebied
|naam = Groot Muur van ChinaSjina
|beeld = [[Lêer:ShanhaiguanGreatWall.jpg|290px]]
|beeldbyskrif= Die Groot Muur van ChinaSjina in Shanhaiguan.
|lande = {{vlagland|Sjina}}
|onderafdelings =
|streek = [[Asië]]
|duimdrukkerkaart = Volksrepubliek van Sjina
|duimdrukkerkaartbyskrif = Posisie van die Groot Muur in ChinaSjina
|duimdrukkeretiketposisie =
|duimdrukkerkaartgrootte =
[[Lêer:Ruins of the guard tower.jpg|duimnael|links|Ruines van 'n uitsigtoring]]
 
Die '''Groot Muur van ChinaSjina''' ([[ChineesSjinees]]: 萬里長城 / 万里长城 ''Wànlǐ Chángchéng''‚ ''10&nbsp;000 Li lang Muur''; ook 中國長城 / 中国长城 ''Zhōngguó Chángchéng''‚ ''Lang ChineseSjinese Muur'') is 'n reeks van ou [[steen]]mure in die noorde van [[ChinaSjina]]. Verskeie mure is gebou vanaf die [[7de eeu v.C.]] en is later versterk en aanmekaar gebou. Nie al die mure vorm deel van een groot muur nie, maar dit word gesamentlik die Groot Muur van Sjina genoem. Die muur is opgerig om die ChineseSjinese Keiserryk teen die vyandelike nomadiese ruitervolke te beskerm. Die muur strek oor 21&nbsp;196,18 kilometer<ref>[http://news.xinhuanet.com/english/china/2012-06/05/c_131632790.htm ''China's Great Wall is 21,196&nbsp;km long: survey.'']</ref><ref>[http://europe.chinadaily.com.cn/business/2012-06/09/content_15490911.htm ''Beijing to open more Great Wall sections to tourism.'']</ref><ref>{{cite web | url=http://usa.chinadaily.com.cn/epaper/2012-06/13/content_15498514.htm?bsh_bid=100037338 | title="Great Wall much longer than previously believed: survey" | date=2012-06-13 | accessdate=2012-06-18 | publisher=''China Daily USA''}}</ref> kilometers van [[Shanhaiguan]] by Bo Hai (300&nbsp;km oos van [[BeijingPeking]]) tot [[Lop Nur]] in die suidoostelike deel van die outonome streek [[Sinkiang]]. Dit is die langste struktuur wat nog deur mense opgerig is. Die muur is ongeveer 5 persone breed en 20 persone hoog.
 
<gallery>
 
== Verwysings ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Great Wall of China|Groot Muur van ChinaSjina}}
{{Verwysings}}