Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:BooysenN"

k (Removed protection from "Gebruikerbespreking:BooysenN")
 
: Ek dink dit gaan hier oor die frase "eerste '''swart''' visekanselier". Dit natuurlik hoe van die koerante Russel Botman beskryf, ongelukkig meestal vir sensasie. Die probleem is egter dat hy eintlik bruin is. So, is hy nou te swart om wit te wees, of te wit om swart te wees? Maak dit regtig saak of hy "swart" is of nie? Ek verstaan hoe verskillende kante dit anders sal sien, so ons moet dit uithaal of in nie-politiese taal aanbied, en dis my opinie! Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 09:15, 10 September 2017 (UTC)
 
== Beskerming van jou besprekingsbladsy opgehef ==
 
Ek het die beskerming van jou besprekingsbladsy opgehef. Jy kan nou weer reageer op kommentaar wat hier geplaas word. As jy jou besprekingsbladsy weer vandaliseer, sal dit onmiddellik weer beskerm word. [[Gebruiker:K175|K175]] ([[Gebruikerbespreking:K175|kontak]]) 10:54, 10 September 2017 (UTC)