Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Naudefj"

geen wysigingsopsomming nie
 
:: Dit is nou ook al die hoeveelste keer dat Nazeer aantygings van rassisme sonder enige substansiëring uiter. Dit is uiters onaanvaarbare gedrag. Nazeer, staaf jou argumente sonder om na persoonlike aanvalle te gryp. Rassisme is 'n ernstige aantyging. Ek dink jy gebruik dit net as 'n flou verskoning omdat jy nie jou sin kry nie. Word asb. tog groot. [[Gebruiker:K175|K175]] ([[Gebruikerbespreking:K175|kontak]]) 10:50, 10 September 2017 (UTC)
 
::: Solank as sulke persoonlike kommentaar in die "die hitte van die oomblik" gelewer word, is dit nou okei? Onthou hierdie persoon is ook 'n admin. Ek is ook die hitte van die oomblik maar ek lewer nie persoonlike kommentaar op iemand nie.
::: "Ek stel voor jy nomineer dit weer vir verwydering, kan kyk ons maar wat die gemeenskap besluit."
::: Dis presies wat ek gedoen het, en daarvoor is ek blokkeer. Die nominasie is weer deur K175 verwyder. Is dit reg? Hoekom is ek nog steeds verban? --[[Gebruiker:BooysenN|Nazeer]] ([[Gebruikerbespreking:BooysenN|kontak]]) 10:57, 10 September 2017 (UTC)
623

wysigings