Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:BooysenN"

geen wysigingsopsomming nie
Ek het die beskerming van jou besprekingsbladsy opgehef. Jy kan nou weer reageer op kommentaar wat hier geplaas word. As jy jou besprekingsbladsy weer vandaliseer, sal dit onmiddellik weer beskerm word. [[Gebruiker:K175|K175]] ([[Gebruikerbespreking:K175|kontak]]) 10:54, 10 September 2017 (UTC)
: Weer met die "vandalisme". Jy het nie die gesag om sulke goed in die eerste plek te doen nie. Elke gebruiker het die reg om goed uit hul kletsblad te verwyder. --[[Gebruiker:BooysenN|Nazeer]] ([[Gebruikerbespreking:BooysenN|kontak]]) 10:56, 10 September 2017 (UTC)
 
:: Jy is verkeerd. Jou besprekingsbladsy behoort nie aan jou nie. Jy kan nie net maak en breek soos jy goeddink nie. Die waarskuwings moet op jou besprekingsbladsy bly sodat dit as bewyse in toekomstige oortredings deur jou kan dien. [[Gebruiker:K175|K175]] ([[Gebruikerbespreking:K175|kontak]]) 11:07, 10 September 2017 (UTC)