Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:BooysenN"

geen wysigingsopsomming nie
::: JY is verkeerd. Alhoewel jy n admin is, weet jy niks oor die wikibeleide nie. [https://en.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Talk_page_guidelines#User_talk_pages] Waar is die waarskuwings vir die IPs wat op die kategorie en Wim de Villiers ge-edit war het?? Waar is die blokkering vir hulle? Die partydigheid is skokkend, jy hoef nie adminregte te he nie. --[[Gebruiker:BooysenN|Nazeer]] ([[Gebruikerbespreking:BooysenN|kontak]]) 11:17, 10 September 2017 (UTC)
:::: Jammer Nazeer, jy kan nie na die Engelse Wikipedia skakel om hulle gewoontes hier te probeer afdwing om jou eie agenda te pas nie. Om watter rede moet die betrokke IP's versper word? Lug asb. jou mening en dit sal oorweeg word. [[Gebruiker:K175|K175]] ([[Gebruikerbespreking:K175|kontak]]) 11:21, 10 September 2017 (UTC)
::::: Jammer Adriaan, maar jy kannie jou eie reels net so opmaak nie. Dis my kletsblad en jou "waarskuwings" is partydig en verkeerd. --[[Gebruiker:BooysenN|Nazeer]] ([[Gebruikerbespreking:BooysenN|kontak]]) 11:24, 10 September 2017 (UTC)
623

wysigings