Verskil tussen weergawes van "Wikipediabespreking:Administrateur"

geen wysigingsopsomming nie
 
::: Die bedanking word ongelukkig nie aanvaar nie. Niemand is dood nie en daar is geen bloed nie. Dit nou tyd vir almal om in belang van die projek vorentoe te kyk en op konstruktiewe take te fokus. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 14:37, 10 September 2017 (UTC)
 
:::: Waar is die emosies? Ek verwys na beleide, persoonlike kommentaar, wysigings en voorbeelde van misbruik deur hierdie admin. Hierdie gebruiker kan enigiets se oor my, en jy bly stil Oesjaar, maar as ek op sy misbruik en persoonlike aanvalle reageer, dan moet ek my "emosies" beheer?
:::: Dis waar, niemand is dood nie en daar is geen bloed nie maar daar is beleide wat geskend is en 'n onapologeties partydige admin wat gebruikers persoonlik aangeval het. Die misbruik van mag deur die gebruiker op verskeie geleenthede is onaanvaarbaar. Sy administrateursregte moet terugneem word. Ek sien nie hoekom so 'n gebruiker nog 'n admin kan wees. --[[Gebruiker:BooysenN|Nazeer]] ([[Gebruikerbespreking:BooysenN|kontak]]) 15:18, 10 September 2017 (UTC)
623

wysigings