Verskil tussen weergawes van "Roald Dahl"

258 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Kinderverhale: Skakel en artikel is nie meer wees nie!)
}}
 
'''Roald Dahl''' ([[13 September]] [[1916]] – [[23 November]] [[1990]]1916–1990) was 'n [[Wallis|Walliese]] [[roman]][[skrywer]], en [[kortverhaal]]skrywer, wat befaamd geraak het in die veertigerjare van die twintigste eeu weens sy [[jeugliteratuur|kinder]]- en volwasse verhale. Sy kinderboeke, soos ''Charlie and the Chocolate Factory'' en ''James and the Giant Peach'', is tegelyk snaaks en vreesaanjaend.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
== Biografie ==
Roald Dahl is geboreop [[13 September]] [[1916]] in [[Llandaff]], [[Cardiff]], [[Wallis]] in 1916gebore. Sy ouers was [[Noorweërs]], Harald en Sofie Magdalene Dahl wat in die vorige eeu se tagtigerjare soontoe emigreer het. Sy vader sterf aan [[longontsteking]] toe hy vier jaar oud is.
 
Omdat hy lank was -- 1,98&nbsp;m as volwassene -- het hy goed presteer in sport op skool. Vakansietye is gewoonlik in [[Noorweë]] deurgebring.
Op [[2 Julie]] [[1953]] trou hy met 'n Amerikaanse aktrise [[Patricia Neal]] in [[New York-stad|New York]]. Hulle bly 30 jaar lank getroud, en het vyf kinders, waarvan die oudste op sewejarige ouderdom sterf aan [[breinvliesontsteking]]. Na sy egskeiding trou hy met Felicity ("Liccy") d'Abreu Crosland, twintig jaar jonger as hy.
 
Hy sterfis inop [[23 November]] [[1990]] in [[Buckinghamshire]] aan 'n vorm van [[bloedkanker]] oorlede.
 
== Verkorte bibliografie ==
* ''Willy Wonka & the Chocolate Factory'' – 1971.
 
== BronBronne ==
* Vertaal en verkort vanaf [[:en:Special:PermanentLink/210996929|Roald Dahl]] op die Engelse wikipedia.
{{Verwysings}}
 
{{DEFAULTSORT:Dahl, Roald}}