Verskil tussen weergawes van "Dam"

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
"meeste" neem die bepaalde lidwoord
(→‎Geskiedenis: Vals beskrywing van boogdamme verwyder.)
k ("meeste" neem die bepaalde lidwoord)
[[Lêer:Gordon Dam.jpg|right|thumb|300px|Die [[Gordondam]] in die nasionale park Southwest van die Australiese eiland [[Tasmanië]].]]
 
'n '''Dam''' is 'n groot wal of versperring wat die vloei van [[water]] belemmer of stop om sodoende 'n reservoir of 'n [[meer]] van water te skep. MeesteDie meeste damme het 'n oorloop waaroor of-deur water kan vloei wanneer die dam vol is. Sluise op die oorloop kan gebruik word om die watervlak akkuraat te beheer. In teenstelling met natuurlike mere, is damme altyd mensegemaak. Damme word gewoonlik gebou vir vloedbeheer (om [[oorstroming]]s te voorkom) of om water op te gaar. Die opgegaarde water kan dan gebruik word vir besproeiing, watervoorsiening, die opwekking van [[hidroëlektrisiteit]], ens.
 
Die hoogste dam in die wêreld is die Nurekdam in [[Tajikistan]], wat 300 meter hoog is.