Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Omaruru"

Argiefskakels
(Argiefskakels)
[[Beeld:Ds LW Lemkuhl.jpg|duimnael|160px|regs|Ds. L.W. Lemkuhl, van 1941 tot 1945 die eerste leraar van Omaruru.]]
[[Beeld:P_de_V_Grobbelaar.jpg|duimnael|regs|160px|Ds. P. de Vos Grobbelaar, leraar van 1954 tot 1956, hy was vroeër onder meer leraar van die [[NG gemeente Jamestown]] (1933-'38), die [[NG gemeente Rondebosch]] (1938-'41) en die [[NG gemeente Bloemfontein-Noord]] (1946-'51). Hy was in 1991 met die gemeente Rondebosch se eeufeesviering die oudste oorlewende leraar wat dit kon bywoon.<ref>{{cite news| url=http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/1991/09/06/15/24.html |title=DIE BURGER LAASTE, 6 September 1991 bladsy 15: NG gemeente vier in naweek eeufees | archive-url=http://archive.is/20120701183031/http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/1991/09/06/15/24.html |archive-date=1 Julie 2012}}</ref>]]
[[Beeld:Ds AJ Stals.jpg|duimnael|regs|160px|Ds. A.J. Stals, leraar van 1949 tot 1953. Sy eerste gemeente was [[NG gemeente Douglas|Douglas]] in 1921. Hy tree in 1960 af as leraar van die [[NG gemeente Leipoldtville]], sy sesde gemeente.]]