Verskil tussen weergawes van "Kalabrië"

1 greep verwyder ,  3 jaar gelede
k (+sjabloon)
== Ekonomie ==
[[Lêer:Kalabrien-Olivenernte.JPG|duimnael|Olyfboomplantasie]]
Kalabrië is hoofsaaklik 'n landbou streek. Veral olywe word grootskaals gekweek.<ref name="Ref-1">Portraits of the Regions, March 2004,DG REGIO van die Europese Kommissie.</ref> Die Bergamo lemoen word veral gekweek vir sy essens.<ref>Bolani, Domenico Spano, 1857, Storia di Reggio di Calabria da'tempi primitivi sino all'anno di Cristo 1797, Google Books</ref> 7.2% van die BNP kom van die industrie vernaamlik voedsel, drank en tabak. Meer onlangs is petrochemiese industrie gevestig in Crotone. Kalabrië is een van die armste gebiede van Italië. Die ekonomie word gekniehalter deur korrupsie en georganiseerde misdaad beheer deur die maffiamafia.<ref>US Consulate Naples 2008, [https://wikileaks.org/cable/2008/12/08NAPLES96.html CAN CALABRIA BE SAVED?]"</ref>
 
== Verwysings ==
Anonieme gebruiker