Verskil tussen weergawes van "Saint-Étienne"

k
geen wysigingsopsomming nie
(+ Wapen)
k
Etiket: 2017-bronwysiging
{| align="right" cellpadding="2" cellspacing="0" style="border:1px solid #88a; background:#CEDAF2; padding:5px; font-size: 85%; margin: 0 0 0.5em 1em; border-collapse:collapse;"
! align="center" colspan="2" style="color: #FFFFFF000000; background: #003399f7f8ff; padding: 4px; font-size:170%;" |
'''Saint-Étienne'''<br />
[[Lêer:Vueste1.jpg|290px]]
|}
 
'''Saint-Étienne''' [{{IPA|sɛ̃t‿eˈtjɛn}}] is die prefektuur (hoofstad) van die [[Frankryk|Suid-Franse]] [[département]] Loire. Die stad lê suid-wes van [[Lyon]] in die [[Sentraal-Massief]], aan die Furan-rivier en aan die voet van die Massif du Pilat (1&nbsp;432 meter). Saint-Étienne iswas een van die Franse gasheerstede van die [[2007 Rugby Wêreldbeker]].
 
Die stad se naam is die [[Frans]]e vorm van "Sint-Stefanus", en sy bewoners word derhalwe in Frans ''Stéphanois'' genoem.