Verskil tussen weergawes van "Mississippirivier"

Syfers gewysig volgens Engelse artikel
k
(Syfers gewysig volgens Engelse artikel)
| monding = [[Golf van Meksiko]] naby [[New Orleans]].
| stroomgebied_lande = [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]]
| lengte = 3 766734 km (2 340320 myl)
| hoogte = 450 m (1 475 voet)
| monding_hoogte = 0
| afloop = 16&nbsp;792 m³/s (593&nbsp;000 vt³/s)<ref name="USGSrivers">{{cite web|first=J.C.|last=Kammerer|url=http://pubs.usgs.gov/of/1987/ofr87-242/|title=Largest Rivers in the United States|publisher=U.S. Geological Survey|date=Mei 1990|accessdate=22 Februarie 2011}}</ref>
| afloop = 12&nbsp;743 m³/s (450&nbsp;000 ft³/s)
| stroomgebied = 2&nbsp;981&nbsp;076 km²; (1&nbsp;151&nbsp;000 myl²)
| kaart_beeld = Mississippi watershed map 1.jpg
Oseaanskepe kan op hierdie belangrike waterweg tot by [[Baton Rouge]] in [[Louisiana]] en rivierskepe tot by [[Minneapolis]]-St. Paul vaar. Die belangrikste takriviere aan die regterkant is die Minnesota-, Iowa-, Des Moines-, Missouri-, [[Arkansasrivier]] en die [[Redrivier]], aan die linkerkant die [[Ohiorivier|Ohio-]], Saint Croix-, Chippewa-, Wisconsin- en Rockriviere.
 
Alhoewel die gemiddelde afloop van die Mississippirivier 1216&nbsp;743792 m&sup3;/s beloop,<ref name="USGSrivers"/> kan dit varieer van 34&nbsp;000500 tot 6586&nbsp;000 m&sup3;/s. Nedersettings langs sy oewers moet met damme langs sy takriviere en oorloopbekkens langs sy benedeloop teen oorstromings beskerm word. Nogtans kom groot vloedrampe soos dié van 1993 (die swaarste ooit in die geskiedenis van die VSA) langs die Mississippi- en Missouririviere voor.
 
==Verwysings==
{{Verwysings}}
[[Kategorie:Riviere in die Verenigde State van Amerika]]
[[Kategorie:Arkansas]]
98 918

wysigings