Verskil tussen weergawes van "Mississippirivier"

k
Hersien
k (Hersien)
| monding = [[Golf van Meksiko]] naby [[New Orleans]].
| stroomgebied_lande = [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]]
| lengte = 3 734  km (2 320  myl)
| hoogte = 450  m (1 475  voet)
| monding_hoogte = 0 m (0 voet)
| afloop = 16&nbsp;792 &nbsp;m³/s (593&nbsp;000 &nbsp;vt³/s)<ref name="USGSrivers">{{en}} {{cite web|first=J.C.|last=Kammerer|url=http://pubs.usgs.gov/of/1987/ofr87-242/|title=Largest Rivers in the United States|publisher=U.S. Geological Survey|date=Mei 1990|accessdate=22 Februarie 2011}}</ref>
| stroomgebied = 2&nbsp;981&nbsp;076 &nbsp;km²; (1&nbsp;151&nbsp;000 &nbsp;myl²)
| kaart_beeld = Mississippi watershed map 1.jpg
| kaart_byskrif = Kaart van die Mississippirivier-bekken in Noord-Amerika.
}}
 
Die '''Mississippirivier''' ([[Engels]]: ''Mississippi River''), wat in 'n suidelike rigting deur die sentrale gedeelte van die [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]] vloei, is die tweede langste rivier in dié land (ná die [[Missouririvier]], een van sy takriviere) met 'n lengte van 3&nbsp;766 734&nbsp;kilometer van sy oorsprong in die Itascameer in [[Minnesota]] tot by sy monding in die [[Golf van Meksiko]] naby [[New Orleans]]. Die rivier maak deel uit van die Jefferson-Missouri-Mississippi-rivierstelsel, die grootste in [[Noord-Amerika]] en een van die grootstes ter wêreld - met 'n totale lengte van 6&nbsp;300 kilometer (3&nbsp;900 myl) is dit die vierde langste ter wêreld, en volgens sy afloop van 16&nbsp;200 m792&sup3nbsp;/s (572593&nbsp;000 ft&sup3nbsp;vt³/s) die tiende grootste ter wêreld. Die rivier loop deur die sentrale [[VSA-deelstaatDeelstate van die Verenigde State van Amerika|VSA-Amerikaanse deelstate]] [[Minnesota]], [[Illinois]], [[Missouri]], [[Kentucky]], [[Arkansas]], [[Tennessee]], [[Mississippi]], [[Louisiana]] en vorm die grens tussen [[Wisconsin]] en [[Iowa]].
 
Die naam Mississippi is afgelei van die Ojibwa-woord ''misi-ziibi'' of ''gichi-ziibi'' ("Groot Rivier"). In die Voor-Kolumbiaanse tydperk was die rivier reeds 'n beduidende waterweg vir die plaaslike Eerste Nasies wat na die Mississippi as die ''Meschacebé'' of "vader van die waters" verwys het. Die Mississippirivier speel steeds 'n beduidende rol in die Amerikaanse geskiedenis, ekonomie en kultuur.
Oseaanskepe kan op hierdie belangrike waterweg tot by [[Baton Rouge]] in [[Louisiana]] en rivierskepe tot by [[Minneapolis]]-St. Paul vaar. Die belangrikste takriviere aan die regterkant is die Minnesota-, Iowa-, Des Moines-, Missouri-, [[Arkansasrivier]] en die [[Redrivier]], aan die linkerkant die [[Ohiorivier|Ohio-]], Saint Croix-, Chippewa-, Wisconsin- en Rockriviere.
 
Alhoewel die gemiddelde afloop van die Mississippirivier 16&nbsp;792 m&sup3nbsp;/s beloop,<ref name="USGSrivers" /> kan dit varieer van 4&nbsp;500 tot 86&nbsp;000 m&sup3nbsp;/s. Nedersettings langs sy oewers moet met damme langs sy takriviere en oorloopbekkens langs sy benedeloop teen oorstromings beskerm word. Nogtans kom groot vloedrampe soos dié van 1993 (die swaarste ooit in die geskiedenis van die VSA) langs die Mississippi- en Missouririviere voor.
 
==Eksterne skakelsVerwysings ==
* [http://www.geonames.org/10400307/mississippi%20river.html Kaart van die Mississippirivier se finale strek by Geonames.org (cc-by)]; pos opgedateer 2012-01-18; databasis afgelaai op 2017-02-28
 
==Verwysings==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* {{en}} [http://www.geonames.org/10400307/mississippi%20river.html Kaart van die Mississippirivier se finale strek by Geonames.org (cc-by)]; pos opgedateer 2012-01-18 Januarie 2012; databasis afgelaai op 2017-02-28 Februarie 2017.
 
[[Kategorie:Riviere in die Verenigde State van Amerika]]
[[Kategorie:Arkansas]]