Verskil tussen weergawes van "Natasha Joubert"

geen wysigingsopsomming nie
'''Natasha Joubert''' is 'n [[Afrikaans]]e sangeres en skoonheidskoningin. Haar debuutalbum, ''Mis Jou Soveel'', is in 2006 deur EMI uitgereik. In 2007 word sy as Mev. Verenigde Nasies Internasionaal gekroon.<ref>[http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/2007/08/21/B1/3/tewskoonheid.html Sangeres van SA gekroon as wêreld se mooiste mevrou], [[Beeld]], 21 Augustus 2007.</ref><ref>[http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2008/10/07/RT/30,31/musia05.html 'n Ware prinses wat net wil sing], [[Rapport]], 7 Oktober 2008.</ref>
 
Natasha het 'n graad in B .Com. Bedryfsielkunde verwerf en is met die geestelike sanger [[Willie Joubert]] getroud.
 
==Diskografie==
86 109

wysigings