Verskil tussen weergawes van "Hesiodos"

6 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
 
==Interpretasie==
Hesiodos was 'n ernstige, ietwat sombere man, maar vol vertroue in die eerlike bedoelings van die gode. Hy kan in 'n sekere sin ook gesien word as die eerste sosiaal betrokke digter. Met sy daktiliese gedigte skryf hy eenvoudige tekste oor die diens aan die gode (in die "''Theogonia''") en die morele beginsels en praktiese leefreëls wat gevolg moet word (in die "Werke en dae"). Sy taal en styl is volkome "Homeries", met tog enkele elemente wat van 'n lokale inslag getuig. Sy [[poësie]] is in beskrywende stukke egter gereeld treffend in fokus en eenvoud. In die literatuur invan die [[Alexandrië | Alexandriese]] tydbloeityd word die daktiliese gedig weer populêr en Hesiodus word dan ook geherwaardeer en nagevolg (o.a. in die Latyn deur P. Vergilius Maro in die "''Georgica''").
 
== Bron ==
17 921

wysigings