Verskil tussen weergawes van "Afsluitdyk"

7 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
k
 
==Lorentz en die knik==
Die Afsluitdyk is nie heeltemal reguit nie. Dit lyk aanvanklik na 'n foutjie van die bouers, maar by nadere ondersoek skyn dit nie waar te wees nie. Die Nederlandse natuurkundige [[Hendrik Lorentz]] was hiervoor verantwoordelik. Nadat hy afgetree het, het hy stromingsleer bestudeer. Met navorsing en berekeninge leer hy dat die getywerking die aanleg van die dyk ingrypend moes wysig. Hy kon die projekbeplanners oortuig dat dit beter was om 'n enkele effense boog in die dykliggaam aan te bring. As dank vir sy hulp is een van die sluiskomplekse na hom vernoem. HelaasHy het hy die voltooiing van die dyk nie voluit meegemaak nie: Lorentz sterf in [[1928]].
 
==Derde spuisluisekompleks==
111

wysigings