Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

 
=== Nasionale Konserwatiewe Party ===
[[Lêer:Verkiesingsplakkaat van Verenigde Party met sir De Villiers Graaff, 1958.jpg|duimnael|links|200px|'n VP-plakkaat vir die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1958|1958-verkiesing.]]
Die derde vername afstigting, dié keer van die regtervleuel, was na afloop van die parlementsitting van 1953 van Oktober daardie jaar tot Januarie 1954 toe vyf VP-lede van die [[Volksraad van die Unie van Suid-Afrika|Unie-Volksraad]] uit die party geskors is omdat hulle die party gekritiseer het vir sy hantering van die Kleurlingstemreg-vraagstuk. Hulle was gekant teen [[Koos Strauss]] se leierskap en was ontevrede met wat hulle die party se “liberale neigings” genoem het. Van die partyleierskap se kant was dit ’n poging om die verwydering tussen die party en die [[Liberale Party|Liberales]] te bowe te kom. Hulle het gereken die VP moes ’n kompromis met die regering probeer bereik het oor die vraagstuk van Kleurlingstemreg.
 
84 111

wysigings