Verskil tussen weergawes van "Mimi Coertse"

Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
→‎Vererings en toekennings: http://whoswho.co.za/maria-coertse-3964
k (Vervang geboortedatum met Sjabloon:GDEO wat ouderdom bereken)
(→‎Vererings en toekennings: http://whoswho.co.za/maria-coertse-3964)
* 1985: Sy ontvang die Dekorasie vir "Meritorious Services" in Suid-Afrika ter erkenning van haar bydrae tot die Kuns.
* Augustus 1996: sy ontvang die hoogste eerbewys wat 'n kunstenaar van die [[Oostenryk]]se Regering kan ontvang: die "Oesterreichische Ehrenkreuz für Wissenschaft und Kunst".
* 20031998: Sy ontvang 'n D. Phil. van die [[Universiteit van Pretoria]], Suid-Afrika.
* 2002: Sy ontvang die goue "Rathausmann" vanaf die burgemeester van Wene, Dr. Michael Häupl.
* 2002: 'n Ster, voorheen bekend as ''Sagittarius RA 18h 56m 14,74's DZ25Vsu0W'', is na haar genoem.<ref name="star_N24">{{cite web | url= http://www.news24.com/Entertainment/SouthAfrica/Mimis-star-shines-bright-20030114 | title= News 24: Mimi's star shines bright | accessdate=8 April 2017}}</ref>
* 2003: Sy ontvang 'n D. Phil. van die [[Universiteit van Pretoria]], Suid-Afrika.
* 2004: Sy behaal 'n 94ste plek in die SAUK3 se stemming om die 100 grootste Suid-Afrikane van alle tye te bepaal.
* 2008: Die Mimi Coertse Museum van Afrikaans open by die Huis vir Afrikaanse Poësie (hAp) in Capital Park, Pretoria.
30

wysigings