Verskil tussen weergawes van "Bangor"

11 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
k (Uitgebrei)
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
Eerste nedersettings in die gebied is in die [[Jongsteentydperk]] gevestig. Die geskiedenis van Bangor begin egter met die stigting van 'n [[klooster]] deur Sint Comgall in 558 wat tot 'n sentrum van geleerdheid gegroei het.
 
Bangor is sindsdienin die volgende eeue verskeie kere deur [[Wikings]] geplunder. Later het [[Skotland|Skotse]] setlaars, die sogenaamde ''Planters'', hulle hier gevestig. Bangor het in die moderne tyd tot 'n gewilde Noord-Ierse strandoord ontwikkel. Gedurende die [[Tweede Wêreldoorlog]] het die [[Verenigde State|Amerikaanse]] generaal [[Dwight D. Eisenhower]] hier geallieerde skepe, wat aan die landing in [[Normandië]] op D-Dag sou deelneem, geïnspekteer. Bangor se North Pier is ter herdenking van generaal Eisenhower se verbintenis met Bangor deur sy kleindogter Mary-Jean Eisenhower hernoem as Eisenhower Pier.
 
== Verwysings ==