Verskil tussen weergawes van "Bangor"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
Bangor is in die volgende eeue verskeie kere deur [[Wikings]] geplunder ('n gerekonstrueerde Wiking-langhuis kan in Bangor se North Down-museum besigtig word). Later het [[Skotland|Skotse]] setlaars, die sogenaamde ''Planters'', hulle hier gevestig. Bangor het in die moderne tyd tot 'n gewilde Noord-Ierse strandoord ontwikkel.
 
Gedurende die [[Tweede Wêreldoorlog]] het die [[Verenigde State|Amerikaanse]] generaal [[Dwight D. Eisenhower]] hier geallieerde skepe, wat aan die landing in [[Normandië]] op D-Dag sou deelneem, geïnspekteer. Bangor se North Pier is ter herdenking van generaal Eisenhower se verbintenis met Bangor deur sy kleindogter Mary- Jean Eisenhower hernoem as Eisenhower Pier.
 
== Verwysings ==