Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

1 greep verwyder ,  2 jaar gelede
[[Lêer:War-of-the-worlds-tripod.jpg|links|duimnael|200px|'n Buiteruimse driepoot – 'n illustrasie uit 'n 1906 Franse weergawe van H.G. Wells se ''The War of the Worlds''.]]
 
Die planeet kom dikwels voor in wetenskapfiksie, die bekendste voorbeeld is waarskynlik [[H. G. Wells]] se ''[[The War of the Worlds]]'' (1898). Wells se verhaal bevat Marsbewoners wat hulle sterwende planeet wil ontsnap deur die Aarde in te neem. 'n Radioweergawe van die verhaal is op [[30 Oktober]] [[1938]] in die [[V.S.A]] in die vorm van 'n regstreekse nuusuitsending uitgesaai; baie luisteraars het dit vir werklikheid aangeneem en uit hulle huise gevlug.<ref>[http://web.archive.org/web/20070513062424/http://members.aol.com/jeff1070/wotw.html ''Radio's War of the Worlds Broadcast (1938)'']. Verkry op 2007-03-01.</ref>
 
Ander invloedryk verhale was onder andere [[Ray Bradbury]] se ''The Martian Chronicles'', [[Edgar Rice Burroughs]] se ''Barsoom''-reeks en 'n aantal van [[Robert A. Heinlein]] se romans voor die middel van die sestigerjare.
84 207

wysigings