Verskil tussen weergawes van "Yasunari Kawabata"

Nobelprys vir Letterkunde
(→‎Belangrikste prestasies: Definitief nie Frankfort nie!)
(Nobelprys vir Letterkunde)
}}
 
'''Yasunari Kawabata''' ([[Japannees]]: 川端 康成 ''Kawabata Yasunari''); ([[11 Junie]] [[1899]] - [[16 April]] [[1972]]) was 'n [[Japan]]nese kortverhaal- en romanskrywer wie se spare, liriese, subtiel geskakeerde prosa hom in [[1968]] die [[Nobelprys vir Letterkunde|Nobelprys]] besorg het, die eerste Japannese outeur om die prys te ontvang.<ref>{{en}} {{cite web | title = The Nobel Prize in Literature 1968 | publisher = Nobelprize.org | url = https://www.nobelprize.org/nobel_prizes/literature/laureates/1968/index.html|accessdate=7 Oktober 2017}}</ref> Sy werk het breë internasionale aantrekking gehad en hy word steeds wys gelees.
 
== Lewensgeskiedenis ==
 
Hy was 'n lid van die Kunsakademie van Japan en voorsitter van die PEN klub van Japan in welke hoedanigheid hy as afgevaardigde by verskeie internasionale kongresse opgetree het. In 1959 het hy die Goethe Medalje in [[Frankfurt am Main]] ontvang en in 1968 ontvang hy die Nobelprys vir Letterkunde. Onder sy bekendste werke is Die Izu-danser, Die Sneeuland, Die Klank van die Berge, Duisend Kraanvoëls<!--Thousand Cranes--> en Die Ou Capitol.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Kawabata Yasunari}}
 
{{DEFAULTSORT:Kawabata, Yasunari}}