Verskil tussen weergawes van "Treonien"

1 greep bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
→‎Biosintese: Taalversorging
k (Taalversorging)
k (→‎Biosintese: Taalversorging)
 
== Biosintese ==
Treonien word nie in die menslike liggaam gesintetiseer nie, en moet derhalwe in proteïene in die dieet ingeneem word. Volwasse mense benodig ongeveer 20 mg/kg liggaamsmassa per dag.<ref name="DRItext">{{cite book|url=https://www.nap.edu/read/10490/chapter/12|title=Dietary Reference Intakes for Energy, Carbohydrates, Fiber, Fat, Fatty Acids, Cholesterol, Protein, and Amino Acids|last1=[[Institute of Medicine]]|publisher=The National Academies Press|year=2002|location=Washington, DC|pages=589–768|chapter=Protein and Amino Acids}}</ref> In plante en mikro-organismes, word treonien uit aspartiensuur via α-aspartylaspartiel-semialdehied en homoserien gesintetiseer. Homoserien ondergaan ''O''-fosforilering; hierdie fosfaat[[ester]] ondergaan hidrolise wat gepaard gaan met die verskuiwing van die OH-groep.<ref>{{Lehninger3rd}}.</ref> Ensieme wat betrokke is by 'n tipiese biosintese van treonien sluit in:
# aspartokinase
# β-aspartaat semialdehied dehidrogenase
1 064

wysigings