Verskil tussen weergawes van "N1 (Suid-Afrika)"

k
+ Beeld
k (Wysigings deur 105.229.172.118 teruggerol na laaste weergawe deur Naudefj)
k (+ Beeld)
:''Hierdie artikel verskaf inligting oor die N1, een van [[Suid-Afrika]] se hoofpaaie.''
{| align="right" border="0" rules="all" width="300px" cellpadding="4" cellspacing="0" style="margin: 0 0 1em 1em; border: 1px solid #999; border-right-width: 2px; border-bottom-width: 2px; background-color: #efefef"
! colspan="2" style= |'''N1 Nasionale Pad'''
|}
[[Lêer:SA road N1.svg|thumbduimnael|100px|Padteken van die N1.]]
[[Lêer:Map of the N1 (South Africa).svg|thumbduimnael|Die N1 word in rooi aangedui.]]
[[Lêer:Snelweg Kaapstad.jpg|thumbduimnael|Die beginpunt van die N1 sowel as die N2 is Nelson Mandela-boulevard in [[Kaapstad]].]]
[[Lêer:N1NearVanderbijlpark.jpg|thumbduimnael|Die N1 naby [[Vanderbijlpark]].]]
[[Lêer:N1 Cape Town.jpg||thumbduimnael|Die N1 soos mens Kaapstad inry, net verby Century City.]]
[[Lêer:N1joburgN1-HexRiverPass.JPGjpg|thumbduimnael|Die N1 watby deurdie [[MidrandHexrivierpas]] loop op pad na [[Johannesburg]] toe.]]
[[Lêer:N1joburg.JPG|duimnael|Die N1 wat deur [[Midrand]] loop op pad na [[Johannesburg]] toe.]]
 
Die '''N1''' is een van [[Suid-Afrika]] se 15 [[Nasionale paaie in Suid-Afrika|nasionale paaie]]. Dit is die belangrikste hoofpad in Suid-Afrika, want dit verbind al die [[hoofstad|hoofstede]], nl. [[Pretoria]], [[Johannesburg]], [[Bloemfontein]] en [[Kaapstad]]. Die pad loop dus vanaf Kaapstad, tot by [[Beitbrug]], wat die grens met [[Zimbabwe]] is.
 
== Wes-Kaap ==
 
=== Verkeersongelukke ===
Die gevaarlikste trajek van die N1 in die Wes-Kaap is die roete tussen [[Laingsburg]] en [[Prins Albertweg]], met 'n ongeluksyfer van 10,17 ongelukke per 100 miljoen kilometer gereis. Die tweede en derde gevaarlikse trajekte is onderskeidelik die roetes tussen [[Beaufort-Wes]] en [[Drie Susters]], met 7,27 ongelukke per 100 miljoen kilometer gereis, en tussen die Hugenotetonnel en [[Worcester]], met 6,67 ongelukke per 100 miljoen kilometer gereis.<ref name="swanevelder" /> Die veiligste trajek is die roete tussen die Koeberg-wisselaar en die Hugenotetonnel met 'n ongeluksyfer van 2 ongelukke per 100 miljoen kilometer gereis.<ref name="swanevelder" /> Hierdie statistieke kan vergelyk word met 'n nasionale gemiddelde ongeluksyfer van 11,7 ongelukke per 100 miljoen kilometer gereis in [[Suid-Afrika]] en 1,3 ongelukke per 100 miljoen kilometer gereis in die [[VSA]].<ref name="swanevelder" />
 
Die maand met die hoogste ongeluksyfer is [[Desember]], wanneer vakansiegangers van die binneland via die N1 na Kaapse kusdorpe stroom.<ref name="swanevelder" />
 
== Gauteng ==
Van duskant die Vaalrivier word die snelweg die "Kroonvaal Tolweg" genoem. Dit sluit dan by die [[Westelike Verbypad]] of "betonpad" aan. Net voor dié aansluiting, sluit die [[N12 (Suid-Afrika)|N12]] eers by die N1 aan, dan noordwaarts na [[Pretoria]] waar dit die besigste pad in die [[Suidelike Halfrond]] vorm, nl. die [[Ben Schoeman-hoofweg]], wat daagliks omtrent 300 &nbsp;000 voertuie tussen [[Johannesburg]] en Pretoria dra. Beide die [[N4 (Suid-Afrika)|N4]] en [[N14 (Suid-Afrika)|N14]] nasionale paaie sluit by die N1 aan. In Pretoria vorm dit die "Pretoria Oostelike verbypad" wat tot in [[Polokwane]] (Pietersburg) verleng. Halfpad tussen Pretoria en [[Bela-Bela]] (Warmbad) word die [[Limpopo (provinsie)]] binnegery.
 
== Limpopo ==
Die N1 hou reg noord, verby Bela-Bela, swaai dan noordoos, verby die Kranskop-tolhek tot by Polokwane. Die N1 kruis die [[Steenbokskeerkring]] sowat 53 &nbsp;km noord van Polokwane. Die pad gaan dan aan na [[Louis Trichardt, Limpopo|Louis Trichardt]] (Makhado) en gaan oor die [[Soutpansberg]] via [[Wyliespoort]], deur [[Musina]] voor dit by Beitbrug uitkom. By Beitbrug word die [[Limpoporivier]] gekruis. Na Beitbrug, word die pad nie meer die N1 genoem nie, omdat dit in [[Zimbabwe]] in beweeg.
 
== Sien ook ==