Verskil tussen weergawes van "N9 (Suid-Afrika)"

+ Beeld & Eksterne skakels
(+ Beeld & Eksterne skakels)
{| align="right" border="0" rules="all" width="300px" cellpadding="4" cellspacing="0" style="margin: 0 0 1em 1em; border: 1px solid #999; border-right-width: 2px; border-bottom-width: 2px; background-color: #efefef"
[[Lêer:SA road N9.svg|thumb|100px|Padteken van die N9]]
! colspan="2" style= |'''N9 Nasionale Pad'''
[[Lêer:Map of the N9 (South Africa).svg|thumb|Die N9 word in rooi aangedui]]
|}
[[Lêer:SA road N9.svg|thumbduimnael|100px|Padteken van die N9.]]
[[Lêer:Map of the N9 (South Africa).svg|thumbduimnael|Die N9 word in rooi aangedui.]]
[[Lêer:Speed Camera Sign.jpg|duimnael|Die N9 tussen [[George]] en [[Oudtshoorn]].]]
 
Die '''N9''' is een van die [[Nasionale paaie in Suid-Afrika|nasionale paaie]] in [[Suid-Afrika]]. Die pad verbind [[George]], [[Wes-Kaap]] met [[Colesberg]]. Die N9 loop min of meer noordoos/suidwes afhangend in watter rigting gereis word.
 
== Begin van N9 Nasionale pad: Klein Karoo ==
 
== Groot Karoo ==
In die Groot-Karoo is die volgende 70 km lank en reguit alvorens die pad weer as 'n verbypad om [[Aberdeen]] gaan. Die volgende 55km55 km na [[Graaf-Reinet]] is plat en reguit. Die N9 gaan deur Graaf-Reinet en die [[Kamdeboo Nasionale Park]]. Hier kan die reisiger gerus stop; die dorp bied vele besienswaardighede met 'n lang geskiedenis. Tegnies is die reisiger nou in die [[Kamdeboo]].
 
== Noord van Graaf-Reinet ==
Die pad hou noordoos, en klim geleidelik. Na ongeveer 30 km gaan die pad deur [[Naudebergpas]] en dan deur die [[Lootsbergpas]] in die [[Sneeuberge]]. Laasgenoemde pas is berug vir die feit dat dit gereeld in die [[winter]] toesneeu. Net voor die N9 [[Middelburg, Oos-Kaap|Middelburg]] bereik, sluit die [[N10 (Suid-Afrika)|N10]] by die N9 aan. Dan is die reisiger by Middelburg; weereens 'n verbypad.
 
== Middelburg en verder ==
Agtien kilometer na Middelburg skei die [[N10 (Suid-Afrika)|N10]] en die N9 - net voor Carlton Hoogtes. Die N10 gaan noordwes en die N9 hou noordwaarts en gaan die [[Noord-Kaap]] binne. Nog 18 km verder en die N9 hou verby [[Noupoort]] en sluit 55 km later by die [[N1 (Suid-Afrika)|N1]] aan. Dit gebeur ongeveer 1 km voor Colesberg. Die N9 het nou sy einde bereik.
 
== Spook van Uniondale ==
Die pad is bekend vir die legende van die Uniondale-spook. 'n Jong verloofde meisie, Marie Charlotte Roux is op die Paassondag van 1968 in 'n motorongeluk 20km20&nbsp;km buite Uniondale oorlede. Verskeie bestuurders het haar vanaf 1973 langs die pad sien ryloop en haar 'n saamrygeleentheid aangebied. Na 'n paar kilometer het sy skril gelag en dan skielik uit die voertuig verdwyn.<ref name="Brunvand2002">{{cite book|author=Jan Harold Brunvand|title=Encyclopedia of urban legends|url=http://books.google.com/books?id=zpdvLYZX2kIC&pg=PA402|accessdate=5 April 2011|date=26 November 2002|publisher=W. W. Norton & Company|isbn=978-0-393-32358-0|pages=402–}}</ref>
 
== Sien ook ==
{{CommonsKategorie|N9 road (South Africa)}}
* [[Nasionale paaie in Suid-Afrika]]
* [[Spook van Uniondale]], rolprent oor die legende van die Uniondale-spook
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|N9 road (South Africa)}}
* [http://www.nra.co.za Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap]
* [http://www.shellgeostar.co.za Shell Inligtingsblad]
 
{{Suid-Afrikaanse Nasionale Paaie}}