Verskil tussen weergawes van "Iers-Gaelies"

55 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
== Taalgeskiedenis ==
[[Lêer:IrishBilingual roadwelcome sign Rostrevor.pngjpg|duimnael|links|250px|StraatbordTweetalige welkombord in Rostrevor, graafskap Down, Noord-Ierland]]
Die oudste bekende inskripsies in die sogenaamde Ogham-skrif dateer uit die 4de eeu n.C., die tydperk van die argaïese Ierse taal. Tydens hierdie periode het drie belangrike verskynsels vir die eerste keer opgetree: die apokopee (woordverkorting), die sinkopee (die weglating van 'n beklemtoonde klinker binne 'n woord) en die palatalisering (die aanpassing van 'n medeklinker aan die opvolgende klinker).