Verskil tussen weergawes van "Amedeo Avogadro"

1 211 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
+ Inligtingskas
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Wetenskaplike
[[Lêer:Amedeo Avogadro2.jpg|duimnael|Amedeo Avogadro]]
| naam = Amedeo Avogadro
'''Amedeo Avogadro''' of Graaf Lorenzo Romano Amedeo Carlo Avogadro di Quaregna e Cerreto ([[9 Augustus]] [[1776]] - [[9 Julie]] [[1856]]) was 'n Italiaanse juris, fisikus en chemikus.
| beeld = Avogadro Amedeo.jpg
| beeldbeskrywing = <!-- Vir oormuis-info/ vir siggestremdes; sonder wiki-sintaks -->
| beeldonderskrif =
| geboortenaam =
| geboortedatum = {{Geboortedatum|1776|8|9}}
| geboorteplek = [[Turyn]], Piëmont-Sardinië
| sterftedatum = {{Sterfdatum en ouderdom|1776|8|9|1856|7|9}}
| sterfteplek = Turyn, Piëmont-Sardinië
| plek van graf =
| blyplek =
| burgerskap =
| nasionaliteit = Italiaans
| vakgebied = [[Chemie]], [[fisika]]
| werkplek = Universiteit van Turyn
| alma mater = Universiteit van Turyn
| doktorale promotor =
| akademiese adviseurs =
| doktorale studente =
| ander studente =
| bekend vir = Avogadro se wet, Avogadro se konstante
| beïnvloed deur =
| invloed op =
| toekennings =
| handtekening = Avogadro-sig.png
| webblad =
| voetnotas =
}}
 
'''Amedeo Avogadro''' of Graaf Lorenzo Romano Amedeo Carlo Avogadro di Quaregna e Cerreto ([[9 Augustus]] [[1776]] - [[9 Julie]] [[1856]]) was 'n [[Italië|Italiaanse]] juris, fisikus en chemikus.
Avogadro is in die [[Piemonte]] gebore onder de bewind van Viktor Amadeus III van die koninkryk Sardinië. Sy pa het in die regspraak van die Sardynse koninkryk gewerk en in [[Turyn]] gewoon. Amedeo het daar ook skoolgegaan en het in 1792 tot die regsfakulteit van die Universiteit van Turyn toegetree. Hy het in Maart 1798 afgestudeer en gewerk vir die ''Avvocato dei Poveri'' (die advokaat van die armes) en later die ''Avvocatura Generale'' (die algemene advokatuur) wat sy pa Filippo van 1777 tot 1787 gelei het.
 
Avogadro is in die [[PiemontePiëmont]] gebore ondertydens de bewind van Viktor Amadeus III van die koninkryk Sardinië. Sy pa het in die regspraak van die Sardynse koninkryk gewerk en in [[Turyn]] gewoon. Amedeo het daar ook skoolgegaan en het in 1792 tot die regsfakulteit van die Universiteit van Turyn toegetree. Hy het in Maart 1798 afgestudeer en gewerk vir die ''Avvocato dei Poveri'' (die advokaat van die armes) en later die ''Avvocatura Generale'' (die algemene advokatuur) wat sy pa Filippo van 1777 tot 1787 gelei het.
In 1801 het hy ''Secrétaire'' van die nuwe Franse Departement van Eridanus geword, ná die Franse verowering en inlywing van Piemonte. Hy het egter belangstelling vir die natuurwetenskap gekry en begin om daaroor in sy vrye tyd te lees. In 1804 het hy lid van die Akademie van Wetenskappe van Turyn geword, nadat vader Antonio Vassalli Eandi twee van sy verhandelings oor [[elektrisiteit]] gelees het. Vassalli Eandi het die leerstoel vir fisika beklee. Avogadro het die werking van diëlektriese mediums bestudeer en het voorstel dat elektriese lading in die diëlektriese isolator net van een laag molekule op die ander een verplaas word. Hierdie denkbeelde is in 1906 en 1807 in die ''Journal de Physique, de Chimie, d'Histoire Naturelle et des Arts'' gepubliseer, maar is lank verwaarloos.<ref name="Morselli">Amedeo Avogadro: A Scientific Biography {{Outeur|M. Morselli}} Springer Science & Business Media, 2012, ISBN 9400962657, ISBN 9789400962651</ref>
 
In 1801 het hy ''Secrétaire'' van die nuwe Franse Departement van Eridanus geword, ná die Franse verowering en inlywing van PiemontePiëmont. Hy het egter belangstelling vir die natuurwetenskap gekry en begin om daaroor in sy vrye tyd te lees. In 1804 het hy lid van die Akademie van Wetenskappe van Turyn geword, nadat vader Antonio Vassalli Eandi twee van sy verhandelings oor [[elektrisiteit]] gelees het. Vassalli Eandi het die leerstoel vir fisika beklee. Avogadro het die werking van diëlektriese mediums bestudeer en het voorstel dat elektriese lading in die diëlektriese isolator net van een laag molekule op die ander een verplaas word. Hierdie denkbeelde is in 19061806 en 1807 in die ''Journal de Physique, de Chimie, d'Histoire Naturelle et des Arts'' gepubliseer, maar is lank verwaarloos.<ref name="Morselli">Amedeo Avogadro: A Scientific Biography {{Outeur|M. Morselli}} Springer Science & Business Media, 2012, ISBN 9400962657, ISBN 9789400962651</ref>
Die basis vir sy grootste bydrae tot die wetenskap was nogtans reeds met sy idee van ''molekule'' gelê. Daar was groot verwarring onder wetenskaplikes soos Berzelius, Dalton en Gay-Lussac oor die [[stoigiometrie]] van die waterreaksie, omdat hulle gedink het dat elemente net uit ondeelbare atome bestaan het. Avogadro het in 1811 voorgestel dat 'n reaksie tussen suurstof en stikstof nie geskryf moet word as 'n reaksie tussen atome nie:
 
Die basis vir sy grootste bydrae tot die wetenskap was nogtans reeds met sy idee van ''molekule'' gelê. Daar was groot verwarring onder wetenskaplikes soos Berzelius, Dalton en Gay-Lussac oor die [[stoigiometrie]] van die waterreaksie, omdat hulle gedink het dat elemente net uit ondeelbare atome bestaan het. Avogadro het in 1811 voorgestel dat 'n reaksie tussen [[suurstof]] en [[stikstof]] nie geskryf moet word as 'n reaksie tussen atome nie:
:<math>N + O \to NO</math>
Maar as 'n reaksie tussen molekule:
:<math>N_2 + O_2 \to 2NO</math>
Merk op dat in die eerste weergawweergawe die aantal deeltjies tydens die reaksie halveer, terwyl dit in die tweede gelyk bly.
 
Dit het nogtans nog 50 jaar geduur voordat die wetenskaplike gemeenskap aanvaar het dat elemente ook uit molekule kon bestaan.<ref>The Basics of Chemistry {{Outeur|Richard Myers}}, Greenwood Publishing Group, 2003 ISBN 0313316643, ISBN 9780313316647</ref>
 
In 1815 het Amedeo Avogado met Felicita Mazzia uit Biella getroud en hulle het sewe kinders gekry.
:''Gelyke volumes gas by gelyke temperatuur en gelyke druk het dieselfde aantal molekule.''
 
Hierdie Wet van Avogadro, soos dit nou bekend is, is die grondslag vir die [[Molêre_massaMolêre massa#Die_getal_van_AvogadroDie getal van Avogadro|getal van Avogadro]] en die mol-begrip, sonder wat die moderne chemie nie sou bestaan nie. <ref>General Chemistry {{Outeur|Linus Pauling}} Courier Corporation, 2014, ISBN 0486134652, ISBN 9780486134659bls9780486134659 bls. 311</ref> Hy publiseer in 1843 sy ''Proposizione di un nuova sistema die nomenclatura chimica'', waarin hy 'n ander nomenklatuur vir die chemie voorstel omdat die kennis van hierdie gebied baie gegroei het.<ref name="Morselli"/>
Hy publiseer in 1843 sy ''Proposizione di un nuova sistema die nomenclatura chimica'', waarin hy 'n ander nomenklatuur vir die chemie voorstel omdat die kennis van hierdie gebied baie gegroei het. <ref name="Morselli"/>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{DEFAULTSORT:Avogadro, Amedeo}}
[[Kategorie:Chemici]]
[[Kategorie:Italiaanse wetenskaplikesfisici]]