Verskil tussen weergawes van "Blou"

3 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(ou feit-sjabloon)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Visuele teksverwerker
* Die blou wimpel is 'n prys wat sedert die [[1860]]'s aan skepe toegeken word wat die vinnigste trans-[[Atlantiese Oseaan|Atlantiese]] vaart kon maak. 'n Blou lint word ook gebruik om iets van hoë kwaliteit te beskryf, en is oorspronklik die eerste pryse wat toegeken was in atletiese kompetisies.
* Blou word ook verbind met beserings, omdat dit die kleur van 'n kneusplek is.
* In mediese diagramme word blou gebruik om [[aar|are]] mee voor te stel wat suurstofarme [[bloed]] terug na die hart vervoer; in werklikheid is sulke bloed eintlik 'n rooierige [[violet]] van kleur.va
* n kleur.
* Gebruikers van [[Microsoft Windows]] gebruik die term om 'n rekenaar te beskryf wat 'n "blou doodskerm" teëgekom het.
* Streke: