Verskil tussen weergawes van "Laerskool Johan Rissik"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Laerskool Johan Rissik''' was ’n Afrikaansmedium primêre skool in [[Troyeville], ’n werkersklasvoorstad oos van Johannesburg se middestad. Die skoo...')
 
Die '''Laerskool Johan Rissik''' was ’n [[Afrikaans]]medium primêre skool in [[Troyeville]], ’n werkersklasvoorstad oos van [[Johannesburg]] se middestad.
 
Die skool het op [[3 Desember]] [[1991]] ophou bestaan, op dieselfde dag as die [[Laerskool Malvern]] en die [[Laerskool Kensington]], albei ook in die ooste van Johannesburg, wat al drie met ingang 1992 sou saamsmelt. Ten tyde van die sluiting moes nog besluit word oor die naam van die verenigde laerskool, maar aangesien dit gehuisves is op die perseel van die ou Laerskool Kensington in Cumberlandstraat, [[Kensington, Johannesburg|Kensington]], is die naam Laerskool Kensington behou.
84 987

wysigings