Verskil tussen weergawes van "Samuel Cunard"

29 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
'''Sir Samuel Cunard, 1ste Baronet''' (* [[21 November]] [[1787]] in [[Halifax, Nova Scotia]]; † [[28 April]] [[1865]] in [[Kensington]], [[Londen]], [[Engeland]]), was 'n [[Kanada|Kanadese]] skeepvaartmagnaat wat bekendheid verwerf het as stigter en naamgewer van die Britse [[redery]] ''[[Cunard Line]]'' - die eerste redery ter wêreld wat gereelde vaarte op die transatlantiese roete aangebied het. Cunard se eerste passasierskip op dié roete, die ''Britannia'', het haar nooiensvaart inop 4 Julie 1840 vanuit [[Liverpool]] onderneem.
 
{{DEFAULTSORT:Cunard, Samuel}}