Verskil tussen weergawes van "Samuel Cunard"

856 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
{{Inligtingskas Persoon
 
| naam = Samuel Cunard
| bynaam =
| beeld = SamuelCunard.jpg
| beeldbeskrywing =
| onderskrif = Samuel Cunard
| geboortenaam =
| geboortedatum = {{Geboortedatum|1787|11|21}}
| geboorteplek = [[Halifax, Nova Scotia]]
| dood_datum = {{Sterfdatum en ouderdom|1787|11|21|1865|4|28}}
| sterfteplek = [[Kensington]], [[Londen]], [[Engeland]]
| ouers = Abraham Cunard en Martha Murphy
| titel =
| nasionaliteit = Brits-Kanadees
| beroep = Skeepvaartmagnaat
| bekend =
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party =
| godsdiens =
| huweliksmaat = Susan Duffus
| kinders = 9
| webblad =
| handtekening =
}}
'''Sir Samuel Cunard, 1ste Baronet''' (* [[21 November]] [[1787]] in [[Halifax, Nova Scotia]]; † [[28 April]] [[1865]] in [[Kensington]], [[Londen]], [[Engeland]]), was 'n [[Kanada|Kanadese]] skeepvaartmagnaat wat bekendheid verwerf het as stigter en naamgewer van die Britse [[redery]] ''[[Cunard Line]]'' - die eerste redery ter wêreld wat gereelde vaarte op die transatlantiese roete aangebied het. Cunard se eerste passasierskip op dié roete, die ''Britannia'', het haar nooiensvaart op 4 Julie 1840 vanuit [[Liverpool]] onderneem.