Verskil tussen weergawes van "Winnipeg"

58 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Verbeter
(voltooiing)
(Verbeter)
== Klimaat ==
Winnipeg is een van die koudste groot stede ter wêreld, met gemiddelde temperature benede vriespunt van November tot Maart (en koue nagte met 'n gemiddelde van -18 °C teen die middel van die winter). Desondanks is die somers tussen Mei en September dikwels baie warm met uiterstes van meer as 35 °C. Die stad kry meer reën- en sneeuval as enige ander stad in die Kanadese prairiegebiede, ten spyte van die oorwegend sonnige weer.
 
Die [[Universiteit van Manitoba]] is in die stad geleë.
 
{{Saadjie}}