Stephanus Postma: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
T. Hamersma]], ds. Dekker van die sendinggemeente en die landdros. Dis duidelik dat die hele gemeenskap gedeel het in die onherstelbare verlies wat die gesin en die gemeente gely het. Die eggenote en kinders (o.a. die latere prof. Ammi Postma van die PU vir CHO) het op 'n moeilike tydstip die liefde en sorg van 'n eggenoot en vader verloor. Die gemeente het 'n geliefde leraar moes afgee en die Gereformeerde Kerk het 'n begaafde predikant in die krag van sy lewe verloor toe manne van sy formaat so nodig was.
 
Volgens dr. [[Gert van der Vyver|G.C.P. van der Vyver]] het ds. Stephanus Postma in woord en daad by die Afrikaanse volk en taal gestaan, en tydens die [[Tweede Vryheidsoorlog]] (1899–1902) 'n publieke komitee gestig en daadwerklike hulp verleen aan gewondes, weduwees en wese. Hy het die Kaapse rebelle P.J. Wolfaardt en kmdt. J.C. Lötter bygestaan en die nag voordat hulle gefusilleer is saam met hulle in die sel deurgebring.
 
== Gesinslewe ==
* {{af}} [[D.W. Krüger|Krüger, prof. D.W.]] en Beyers, C.J. (hoofred.). 1977. ''[[Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek]] Deel III''. Kaapstad: Tafelberg-Uitgewers.
* {{af}} Van der Vyver, M.D.: "Geskiedenis van die Gereformeerde Kerk Middelburg, K.P. 1860 tot 1904". In: ''Die Gereformeerde Kerk Middelburg Kaapland Gestig Desember 1860. Gedenkboek by geleentheid van die eeufees 2de, 3de en 4de Desember 1960''. Middelburg, K.P.: Eerwaarde Kerkraad van die Gereformeerde Kerk.
* {{af}} [[Gert van der Vyver|Van der Vyver, dr. G.C.P.]] 1969. ''My erfenis is vir my mooi''. Potchefstroom: Kalvyn Jubileum Boekefonds.
* {{af}} Vogel, ds. Willem. 2011. ''Die Almanak van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika vir die jaar 2012''. Potchefstroom: Administratiewe Buro.
 
85 944

wysigings