Verskil tussen weergawes van "Mev. Ples"

262 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
+ Beeld
k
k (+ Beeld)
| Katalogusnommer = Sts 5
| Algemene naam = Mev. Ples
| Beeld = Mrs_Ples_FaceMrs Ples Face.jpg
| Beeldonderskrif = Mev. Ples se kopbeen in die [[Ditsong Nasionale Natuurhistoriese Museum]], [[Pretoria]].
| Spesie = ''[[Australopithecus africanus]]''
| Ouderdom = 2,05 miljoen jaar
| Plek ontdek = [[Sterkfontein]], <br/ >[[Suid-Afrika]]
| Datum ontdek = [[18 April]] [[1947]]
| Ontdek deur = Robert Broom, <br/ >John T. Robinson
}}
'''Mev. Ples''' is die gewilde naam van '''Sts 5''', die volledigste kopbeen van ’n ''[[Australopithecus africanus]]'' wat nog in [[Suid-Afrika]] ontdek is. Baie fossiele van hierdie [[spesie]], wat beskou word as die verre verwante van mense, is in die [[Sterkfontein]]-gebied gevind in die [[Wêrelderfenisgebied]] bekend as die [[Wieg van die Mensdom]]. Dit is op [[18 April]] [[1947]] deur [[Robert Broom]] en John T. Robinson gevind. Die breinkapasiteit is sowat 485&nbsp;cm<sup>3</sup>.<ref>[http://www.sciencemag.org/content/283/5398/9.2.full ''Endocranial Capacity of Early Hominids''], Charles A. Lockwood, William H. Kimbel. Science 1 Januarie 1999:Vol. 283 no. 5398 p. 9</ref>
 
'''Mev. Ples''' is die gewilde naam van '''Sts 5''', die volledigste kopbeen van ’n ''[[Australopithecus africanus]]'' wat nog in [[Suid-Afrika]] ontdek is. Baie fossiele van hierdie [[spesie]], wat beskou word as die verre verwante van mense[[mens]]e, is in die [[Sterkfontein]]-gebied gevind in die [[WêrelderfenisgebiedUnesco]]-[[wêrelderfenisgebied]] bekend as die [[Wieg van die Mensdom]]. Dit is op [[18 April]] [[1947]] deur [[Robert Broom]] en John T. Robinson gevind. Die breinkapasiteit is sowat 485&nbsp;cm<sup>3</sup>³.<ref>[http://www.sciencemag.org/content/283/5398/9.2.full ''Endocranial Capacity of Early Hominids''], Charles A. Lockwood, William H. Kimbel. Science 1 Januarie 1999:Vol. 283 no. 5398 pbl. 9</ref>
[[Lêer:SterkfonteinCave.jpg|thumb|260px|Argeoloë by die Sterkfontein-grot, waar Mev. Ples gevind is.]]
 
[[Lêer:SterkfonteinCave.jpg|thumbduimnael|260pxlinks|Argeoloë by die Sterkfontein-grot, waar Mev. Ples gevind is.]]
[[Lêer:Mrs Ples.jpg|duimnael|links|Mev. Ples se kopbeen in die [[Ditsong Nasionale Natuurhistoriese Museum]], [[Pretoria]].]]
Die bynaam is afgelei van die wetenskaplike naam ''Plesianthropus transvaalensis'' ("amper-man van [[Transvaal]]"), wat Broom aanvanklik aan die kopbeen gegee het. Dit is deur medewerkers van Broom "Mev. Ples" gedoop.
 
Die ouderdom van die kopbeen word geraam op sowat 2,05&nbsp;miljoen jaar.
 
== Sien ook ==
* ''[[Australopithecus africanus]]''
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Bronne ==
* Herries, A.I.R., Shaw, J. 2011. ''Palaeomagnetic analysis of the Sterkfontein palaeocave deposits; age implications for the hominin fossils and stone tool industries''. J. Human Evolution. 60, 523-539.
* Herries, A.I.R.., Hopley, P., Adams, J., Curnoe, D., Maslin, M. 2010. ''Geochronology and palaeoenvironments of the South African early hominin bearing sites'': ’n antwoord op Wrangham et al., 2009: ''Shallow-Water Habitats as Sources of Fallback Foods for Hominins'' Am. J. Phys. Anthro. 143, 640–646.
* {{cite book | author=Tattersall, Ian, Schwartz, Jeffery | title=Extinct Humans | publisher=Westview Press, Boulder CO |year=2000 | pages=65–66 |isbn=0-8133-3482-9}}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.maropeng.co.za Maropeng - The Cradle of Humankind] official website
* [http://whc.unesco.org/pg.cfm?cid=31&id_site=915 UNESCO - Fossil Hominid Sites of Sterkfontein, Swartkrans, Kromdraai, and Environs]
* [https://www.nespos.org/display/PublicNesposSpace/Sts+5 Metadata van Sts 5 by NESPOS]
{{CommonsKategorie-inlyn|Mrs. Ples}}