Verskil tussen weergawes van "Edelsteen"

211 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
Slypvorme
k (woord bygevoeg)
k (Slypvorme)
=== '''Edelstene uit Korund en Silikate''' ===
Naas diamant is edelkorund die hardste en kosbaarste edelsteen. Gewone korund  (alumina of aluminium-triokside) wat in Noordoos-Transvaal voorkom, word as skuurmiddel in slypstene en skuurpapier gebruik. Die edelkorunde robyn (rooi) ''en'' saffier (blou) kom egter hoofsaaklik in Agter-lndië voor.
 
=== Slypvorme ===
Klein diamantjies word dikwels in rosetvorm geslyp, en grotes in briljantvorm. Ander deursigtige stene word gewoonlik in die trap-of tafelvorm gesny. Dit is alles voorbeelde van fasetslypery.
 
== Sien ook ==
144

wysigings