Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Esta Grobler"

(→‎Bronne?: korr)
== Bronne? ==
 
Esta, dankie vir die bydraes maar ongelukkig word daar nou te veel artikels geskep met geen bronnelyste ens nie., wat teen die grein van Wikipedia is nie. Ek het reeds begin om van dit te skrap, werk asb saam en verskaf bronne anderanders swordword ons Wiki 'n bespotting. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 09:57, 2 November 2017 (UTC)
=== :Hi Oesjaar, daar is bronne vir die artikels, maar kan jy asseblief verduidelik hoe ek dit aanbring? Of net laat weet waar ek kan navraag doen. Baie dankie!
:: Sien [[Fokker Eindecker]]. Jy skep die hoof == Bronnelys == en tik dan die bronne fisies onder die titel in met die ISBN nommer. Begin elke bron met 'n asterisk *. Ek sal verbeter waar nodig, let op na my verebeteringe opverbeteringe, dan behoort jy daarna maklik reg te kom. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 12:06, 2 November 2017 (UTC)
===Baie dankie, ek sal so maak.
 
===:::Baie dankie, ek sal so maak.
:::Wanneer jy artikels let op na die boekie simbool links bo aan die menu streep (BAR). Beweeg jou muis daaroor, dit sal verwysing wys. Gebruik dit ook. Ons sal verder help. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 12:15, 2 November 2017 (UTC)
 
::::Wanneer jy artikels skep, let op na die boekie simboolboekiesimbool links bo aan die menu streep (BAR). Beweeg jou muis daaroor, dit sal verwysing wys. Gebruik dit ook. Ons sal verder help. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 12:15, 2 November 2017 (UTC)
92 316

wysigings