Verskil tussen weergawes van "Robert Falcon Scott"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
 
=== Die terugtog ===
Die terugtog na Mc­Murdo Sound het ’n wanhopigc stryd geword. Dit was reeds laat in die somer, en die vyf manne was ontmoedig deur die feit dat hulle die Pool nie eerste bereik het nie. Dit is ook byna seker dat hulle aan skeurbuik gely het. Terwyl hulle teen die Beardmore-gletser afgedaal het, is Evans dood. Toe hulle die Ross-ysbank bereik, was die weer buitengewoon sleg. Oates se voete was bevrore en hy kon die pas nie volhou nie. Hy het geweet dat die ander dit makliker sou vind om die volgende voorradeopslagplek sonder horn te bereik. Daarom het hy in ’n sneeustorm sy dood tegemoet gestap. Scott het dit in sy dagboek beskryf as "die daad van ’n dapper man en ’n Engelse heer". Die ander het nog ’n paar kilometer aangesukkel. Hul laaste kamp­plek was slegs 17 km van One Ton Depot, waar voedsel en brandstof op hulle gewag bet. Die weer het hulle egter verhinder om hierdie kampplek ooit weer te verlaat. Hulle was teen hierdie tyd reeds so swak en uitgeput dat hulle heel waarskynlik nie sou oorleef nie, selfs al het hulle die voorradeopslagplekvoorraadopslagplek bereik. Hulle Iaaste kamp is later  dieselfde jaar deur ander lede van die geselskap gevind.
 
== ’n Laaste inskrywing ==
992

wysigings