Opkwark: Verskil tussen weergawes

8 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Winstonza het bladsy Op-kwark na Opkwark geskuif)
kNo edit summary
Die '''op-kwarkopkwark''' of '''u-kwark''' (simbool: u, van die [[Engels]]e ''up quark'') is die ligste van al die [[kwark]]e, ’n soort [[elementêre deeltjie]], en ’n hoofbestanddeel van [[materie]]. Saam met die [[af-kwarkafkwark]] vorm dit die [[neutron]]e (een op-kwarkopkwark, twee af-kwarkeafkwarke) en [[proton]]e (twee op-kwarkeopkwarke, een af-kwarkafkwark) van [[atoom]]kerns. Dit is deel van die [[Generasie (deeltjiefisika)|eerste generasie]] van materie, het ’n [[elektriese lading]] van +{{frac|2|3}} e en ’n massa van 1,5–{{val|3.3|u=MeV/c2}}.
 
Nes ander kwarke is die op-kwarkopkwark ’n elementêre [[fermion]] met [[spin (fisika)|spin]]-{{frac|1|2}} en ervaar dit al vier [[fundamentele krag]]te: [[swaartekrag]], [[elektromagnetisme]], [[swak kernkrag]] en [[sterk kernkrag]]. Die [[antideeltjie]] van die op-kwarkopkwark is die opanti-antikwarkopkwark of anti-op), waarvan sekere eienskappe dieselfde magnitude maar teenoorgestelde teken het.
 
[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Up quark|Engelse Wikipedia]]