Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Besig om artikel uit te brei.
Die '''geskiedenis van Indië''' begin met die eerste bewyse van menslike aktiwiteit van [[Homo sapiens]], ongeveer 75.000 jaar gelede, of met vroeër [[Hominidae| hominiede ]] waaronder [[Homo erectus]] van ongeveer 500.000 jaar gelede.<ref>G. Bongard-Levin, ''A History of India'' (Progress Publishers: Moscow, 1979) p. 11.</ref>
 
Die [[Indusvalleibeskawing]] in die noordwestelike deel van die [[Indiese subkontinent]] van ongeveer 3300 tot 1300 v.C. in die huidige [[Pakistan]] en die noordweste van Indië, was Suid-Asië se eerste groot beskawing.<ref>Romila Thapar, ''A History of India'' (Penguin Books: New York, 1966) p. 23.</ref> 'n Tegnologies gevorderde stedelike kultuur ontwikkel in die Ryp-Harappa-periode 2600-1900 v.C..<ref>Romila Thapar, ''A History of India'', p. 24.</ref> Hierdie beskawing van die [[Bronstydperk]] verdwyn voor die einde van die tweede millennium v.C. en is gevolg deur die [[Vediese beskawing]] van die [[Ystertydperk]]. Dit het oor 'n groot deel van die Indo-Ganges-gebied uitgestrekgestrek en het getuie van die opkoms van groot state, die sogenaamde Mahajanapadas, geweesgesien. In een van hierdie koninkryke, [[Magadha]], is [[Mahavira]] en [[Gautama Boeddha]] in die 6de of 5de eeu v.C. [[Mahavira]] en [[Gautama Boeddha]] gebore en het hulle filosofieë gepropageer en daarmee die [[Jaïnisme]] en die [[Boeddhisme]] gestig.
 
==Die Maurya==
Die grootste deel van die subkontinent word in die 4e en 3e eeu v.C. deur die [[Maurya Ryk]] verower. Dit het gefragmenteer geraak, met verskeie dele wat deur 'n groot aantal Midde-koninkryke vir die komende 1.500 jaar regeer word. Hierdie tyd staan bekend as die klassieke periode van die Indiese geskiedenis. Indië word in hierdie tyd soms beskou as die grootste ekonomie van die antieke en Middeleeuse wêreld, met sy enorme bevolking wat tussen 'n vierdederde en 'n derdevierde van die inkomste van die wêreld tot aan die 18e eeu genereer.
 
==Die Gupta==
Tydens die eerste helfte van die 20ste eeu, is 'n landelike stryd vir onafhanklikheid van stapel gestuur deur die [[Indian National Congress]] en later deur die [[Muslim League]]. Die subkontinent verkry sy onafhanklikheid van die [[Verenigde Koninkryk]] in [[1947]], nadat die Britse provinsies verdeel was in die domeine van [[Indië]] en [[Pakistan]] en die vorstedomme alle tot een van die nuwe state aangesluit het.
 
== Die wetenskap en nywerheid ==
Die mense van Indië het van die vroegste tye groot vooruitgang op die gebied van die mediese wetenskap gemaak. Geskrifte oor die medisyne in 'n Indiese taal is gevind wat dateer uit die die 6de eeu v.C. Uit die geskrifte is dit duidelik dat hulle 'n gevorderde kennis oor die senuweestelsel en die verteringsorgane gehad het. In die 2de eeu v.C. het Soesjroeta, Indiese hoogleraaar in die mediese wetenskap aan die Universiteit van Benares, een van die heiligste plekke in die Hindoe-godsdiens, 'n belangrike verhandeling oor die snykunde geskryf. Daarin het hy meer as vyftig operasies in die kleinste besonderhede beskryf.
 
Die Hindoes was ook knap wiskundiges. Hulle het die Arabiese syfers uitgevind - dit word Arabiese syfers genoem omdat Arabiese wiskundiges dit na Europa gebring het - hulle was geskoolde ysterwerkers en hulle het ook die looikuns geken.
 
== Die heilige boeke van Indië ==
 
== Verwysings ==
992

wysigings