Verskil tussen weergawes van "George Santayana"

1 471 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
+ Inligtingskas & Commons
(+ Inligtingskas & Commons)
{{Inligtingskas Wetenskaplike
[[Lêer:George Santayana.jpg|duimnael|George Santayana]]
| naam = George Santayana
'''George Santayana''', gebore '''Jorge Agustín Nicolás Ruiz de Santayana y Borrás''' ([[Madrid]], [[16 Desember]] [[1863]] – [[Rome]], [[26 September]] [[1952]]) was 'n Spaans-Amerikaanse [[skrywer]], [[digter]] en [[filosoof]]. Hy behou gedurende sy lewe sy Spaanse nationaliteit, maar skryf al sy werke in [[Engels]].
| beeld = George Santayana.jpg
| beeldbeskrywing = <!-- Vir oormuis-info/ vir siggestremdes; sonder wiki-sintaks -->
| beeldonderskrif = 'n Tekening van George Santayana uit die vroeë 20ste eeu
| geboortenaam = Jorge Agustín Nicolás Ruiz de Santayana y Borrás
| geboortedatum = {{Geboortedatum|1863|12|16}}
| geboorteplek = [[Madrid]], [[Spanje]]
| sterftedatum = {{Sterfdatum en ouderdom|1863|12|16|1952|9|26}}
| sterfteplek = [[Rome]], [[Italië]]
| plek van graf =
| blyplek =
| burgerskap =
| nasionaliteit = {{vlagland|Spanje}}
| vakgebied = [[Filosofie]]
| werkplek =
| alma mater = [[Harvard-universiteit]]<br />King's College, Cambridge
| doktorale promotor =
| akademiese adviseurs =
| doktorale studente =
| ander studente =
| bekend vir = Lucretiaanse materialisme, skeptisisme, natuurlike aristokrasie, ''The Realms of Being''
| beïnvloed deur = [[Demokritos]], [[Lucretius]], [[Baruch Spinoza]], [[William James]]
| invloed op = [[Wallace Stevens]], [[John Lachs]]
| toekennings =
| handtekening =
| webblad =
| voetnotas =
}}
 
'''George Santayana''', (gebore '''Jorge Agustín Nicolás Ruiz de Santayana y Borrás'''; ([[Madrid]], [[16 Desember]] [[1863]] – [[Rome]], [[26 September]] [[1952]]) was 'n Spaans-Amerikaanse [[skrywer]], [[digter]] en [[filosoof]]. Hy behou gedurende sy lewe sy Spaanse nationaliteit, maar skryf al sy werke in [[Engels]].
==Lewe en werk==
 
== Lewe en werk ==
Santayana verhuis op 9-jarige leeftyd na die [[Verenigde State]]. Hy studeer aan die Universiteit van Harvard en later in [[Berlyn]] en [[Cambridge]]. Tot [[1912]] doseer hy in filosofie aan Harvard (waar hy onder meer [[T.S. Eliot]] onder sy leerlinge tel), waarna hy homself as literator in [[Frankryk]] vestig. Tydens die [[Eerste Wêreldoorlog]] bly hy in [[Engeland]] en uiteindelik in [[Italië]].
 
Santayana skryf ook nog verskeie ander filosofiese werke, verskeie kritiese werke, 'n [[outobiografie]] en een [[roman]]: ''The Last Puritan'' ([[1935]]). Hierdie "romantiese biografie" speel af tydens die ondergang van die [[Calvinisme]] in [[New England]] en skets op ironiese wyse die kontrasterende waarhede van 'n puritein en 'n hedonis. Dit boek word wel gesien as Santayanas se mees toeganklike werk en word 'n besverkoper.
 
== Bekende aanhalings ==
* "Fanatisme bestaan daaruit dat jy dubbele pogings moet aanwend as jy jou doel vergeet het."
* "Wie die geskiedenis nie ken nie is gedoem om dit te herhaal." ([[1905]])
 
== Bibliografie ('n seleksie) ==
"Wie die geskiedenis nie ken nie is gedoem om dit te herhaal." ([[1905]])
* ''The Sense of Beauty'' (1896)
* ''The Life of Reason'' (1905/06)
* ''Three Philosophical Poets'' (1910)
* ''Soliloquies in England and Later Soliloquies'' (1922)
* ''Scepticism and Animal Faith'' (1923)
* ''Dialogues in Limbo'' (1925)
* ''Platonism and the Spiritual Life'' (1927)
* ''The Realms of Being'' (1927-1940)
* ''The Realm of Matter'' (1930)
* ''Some Turns of Thought in Modern Philosophy'' (1933)
* ''The Last Puritan'' (1935)
* ''Obiter Scripta'' (1936)
* ''The Idea of Christ in the Gospels; or, God in Man: A Critical Essay'' (1946)
 
== Literatuur en bronne ==
==Bibliografie ('n seleksie)==
* A. Bachrach e.a.: ''Encyclopedie van de wereldliteratuur''. Bussum, 1980-1984. ISBN 90-228-4330-0
 
* Irving Singer: ''George Santayana, Literary Philosopher''. Yale University Press, 2000.
• ''The Sense of Beauty'' (1896)
 
• ''The Life of Reason'' (1905/06)
 
• ''Three Philosophical Poets'' (1910)
 
• ''Soliloquies in England and Later Soliloquies'' (1922)
 
• ''Scepticism and Animal Faith'' (1923)
 
• ''Dialogues in Limbo'' (1925)
 
• ''Platonism and the Spiritual Life'' (1927)
 
• ''The Realms of Being'' (1927-1940)
 
• ''The Realm of Matter'' (1930)
 
• ''Some Turns of Thought in Modern Philosophy'' (1933)
 
• ''The Last Puritan'' (1935)
 
• ''Obiter Scripta'' (1936)
 
• ''The Idea of Christ in the Gospels; or, God in Man: A Critical Essay'' (1946)
 
==Literatuur en bronne==
 
• A. Bachrach e.a.: ''Encyclopedie van de wereldliteratuur''. Bussum, 1980-1984. ISBN 90-228-4330-0
 
• Irving Singer: ''George Santayana, Literary Philosopher''. Yale University Press, 2000.
== Verwysings ==
* Hierdie artikel is vertaal van die Nederlandse Wikipedia
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
 
{{DEFAULTSORT:Santayana, George}}
[[Kategorie:Amerikaanse filosowe]]