Verskil tussen weergawes van "Fête nationale du Québec"

k
(→‎Oorspronge: Skakel)
 
[[Beeld:FeteFête nationale du Quebec.jpg|duimnael|regs|300px|Fête nationale: Parade in [[Montreal]]]]
 
Die '''Fête nationale du Québec''' is die amptelike Nasionale Dag van die [[Franse taal|Franstalige]] [[Kanada|Kanadese]] provinsie [[Quebec]], wat deur die Mouvement national des Québécois (Nasionale beweging van die Québécers) en die Société Saint-Jean-Baptiste (Genootskap van Sint-Johannes-die-Doper) georganiseer en op [[24 Junie]] gevier word. Vir die [[Rooms-Katolieke Kerk]] is dit 'n godsdienstige feesdag ter ere van Johannes die Doper. Die feesdag word deur die bevolking van Québec dikwels "la Saint-Jean" ("die Sint-Johannes") genoem.
7

wysigings