Verskil tussen weergawes van "Gotthard-spoorwegtonnel"

Verbeter en nog besig!
(Nuwe artikel, nog besig!)
 
(Verbeter en nog besig!)
Die '''Gotthard-spoorwegtonnel''' ([[Duits]]:Gotthardtunnel, [[Italiaans]]:Galleria del San Gottardo) is 'n spoorwegtonnel in die [[Alpe]] in [[Switserland]]. Dit is 15.003 km lank en verbind Göschenen met Airolo. Dit is die eerste [[tonnel]] deur ''Saint Gotthard-massief. Daar is voorsienimg gemaak vir 'n dubbele spoorlyn in die tonnel met die Europese spoorwydte. <ref name=saw-34>{{cite book | title = Eisenbahnatlas Schweiz | year = 2012 | publisher = Verlag Schweers + Wall GmbH | isbn=978-3-89494-130-7 | page = 34}}</ref> Toe die tonnel in 1882 oopgestel was, was dit die langste tonnel in die wêreld. Die tonnel se noordelik ingang is by Göschenen (1106m) en die hoogste punt (1151 m) word bereik na ongeveer 8 km. Na 'n verdere twee kilometer word die grens tussen die Ri en Ticino kantons oorgesteek. Na 'n verdere 5 km eindig die tonnel by Airolo (1142 m). Dit neem treine ongeveer sewe tot agt minute om die afstand af te lê.