Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

 
== Herkoms en opleiding ==
Goldmann was die seun van B.N. Goldmann, 'n gesiene Duits-[[Jode|Joodse]] immigrant, vrederegter en lid van die afdelingsraad van Burgersdorp. Goldman het sy skoolopleiding aan die Albert Academy op Burgersdorp ontvang, waarna hy in 1876 na 'n gimnasium in [[Breslau]], Duitsland, is. Hier het hy 'n besonderse aanleg vir musiek en wiskunde aan die dag gelê. Vervolgens is hy na die Universiteit van Freiburg, waar hy in 1885 sy artseksamen afgelê het.
 
== Loopbaan ==
84 231

wysigings